Mookgopong · House For Sale
2 Bedroom House For Sale in Mookgopong
- R 1,590,000
- 2 bd
- 2 ba
- 531 m²
Ideale gesinshuis, ideale aftree huis en ook perfek vir beginners. Hierdie huis is geleë in 'n kompleks met 24/7 toegangsbeheerde hekke en wagte. Dit is 'n voltitel eiendom en die kompleks is diere vriendelik.
Alles is letterlik hier onder een dak:-
Sentrale verkoeling reg deur die huis,
Skylight"" in die eetkamer
Water suiweraar
2. Slaapkmares met en- suite badkamers.
Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis
Voostoep met skuifdeure en vensters.
Studeer kamer of werkskamer.(Kan ook in 'n 3de slaap kamer omskep word)
Volvloer teëls.
Agterste stoep is baie netjies toegemaak met 'n stewige afdak, hier is 'n lekker werks area en 'n wendy huis vir gereedskap.
Enkel motorhuis en 'n groot karavaan afdak.
Ordentlike afdak vir twee voertuie , netjiese plaveisel en 'n groot skuif hek.
Hier is altyd water, twee wateranks met 4,500lt water kapasiteit en 'n drukpomp.
Ingesluit is 'n solar stelsel, 9 Sonpanele en 5kw Kragomskakelaar.. Al die krag werk op hierdie stelsel, uitgelsuit die geyser en die stoof.
Sekuriteits ligte en kameras reg rondom die huis.
Die tuin is netjies lower groen en mooi, maklik om te onderhou en instand te hou.
Al die afwerkings by hierdie huis, binne en buite is uiters netjies en sinvol.
Hierdie eiendom is net 'n plesier met die lekker privaatheid wat die pragtige geweefde staal heining en geboude mure bied.
Kom kyk gerus, alles is hier net reg vir intrek en bly.
Kontak my vandag nog vir jou agfspraak.
Property Information & Features
- Property Type
- House
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 1,590,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 2,994
- Erf Size
- 531 m²
- Bedrooms
- 2
- Bathrooms
- 2
- Garages
- 1
- Covered Parking Bays
- 3
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,400,307
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 949,667
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,277,912
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,720,385
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 949,667 | |
3 Bed | R 1,400,307 | |
4 Bed | R 1,277,912 | |
5 Bed | R 1,720,385 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 5,996 | |
3 Bed | R 4,457 | |
4 Bed | R 1,461 | |
5 Bed | R 2,636 |